Root weet dié k eer wat om v an Aus­sies t e ver­wag

Die Burger - - 15 -

Aus­tra­lië se ag­gres­sie in 2013 in die laas­te Reeks om die A sop tuis bo­dem het En­ge­land on­kant be­trap.

J oe Root, die be­soe­kers se krie­ket­kap­tein, glo sy­span i snou be­ter voor­be­reid om die ver­wag­te aan­slag te han­teer. Root was’ n jong lid van Alas­tair C ook se elf­tal wat deur M i tchell Johns on­se kar­tet­se ver­woes is. En­ge­land het met 0­5 ver­loor.

Root was toe net 22 en het lof ge­kry vir’ n veg­ten­de vyf­tig­tal, maar hy het soos die­re s van die En­gel­se kol­wers ge­suk­kel om die kolf blaaie te

be­mees­ter.

“Ek dink ons w as v er­ras ( deur die ag­gres­sie en die w oor­de­oor­log) op die l aas­te t oer,” sê R oot.

“Ons is dié k eer ’ n bie tjie wy ser. Ons moe t s e­ker maak dat ons v oor­be­reid is vir all e s ce­na­rio’s. Ons v er­wag dit g aan vy an­dig en luidr ug­tig op die Gabb a w ees.”

En­ge­land sl yp vir oul aas in die laas­te op war­mings­wed­stryd, ’ n vier ­ dag­wed­stryd t een ’ n K rie­ket A us­tra­lië­elf­tal w at v an­dag in T o­w­nes­vil­le be­gin. – R eu­ters

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.