Be­a­le wys sy ba­tes saam met prins Wil li­am

Die Burger - - 15 -

Aus­tra­lië s eK urt­ley B e al eis uit die veld ge­slaan na­dat’ n fo­to van hom in’ n skraps e swem­broek saam me t B­rit­tan­je se prins Will i a m’ n sen­sa­sie op so­si­a­le me­dia ver­oor­saak het.

Die W al­la­by­ster het voor­be­rei vir’ n ys­bad ná die A us­sies s e se­ge van 29­21 oor Wal­

lis Sa­ter­dag i nC a r diff toe prins Wil­li­am hul­le in­hul kleed­ka­mer be­soek om hul­le ge­luk te­wens. Be­a­le het die fo­to met sy so­wat

66000 vol­ge­lin­ge op In stag ram ge­deel en ge­sê :“Wan­neer jy by die par­ty­tjie op­daag en voel jy i ste net­jies aan­ge­trek.” – S­port2 4

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.