SA­sal­met­die­­wen­ner­saam­werk

Die Burger - - 2 -

Pres. Cy­ril Ra­map­ho­sa sê Suid-A­fri­ka sal saam­werk met wie ook al die verkiesing in Zim­bab­we wen.

Op die lek­got­la van die ANC se na­si­o­na­le uit­voe­ren­de ko­mi­tee in I­re­ne bui­te P­re­to­ria het die pre­si­dent Zim­bab­wi­ërs sterk­te toe­ge­wens met die verkiesing.

Ra­map­ho­sa het dit as ’n ge­skied­kun­di­ge ge­beur­te­nis be­skryf.

Hy het ge­sê hy is bly om te hoor die verkiesing het goed be­gin en dat daar nog geen voor­val­le van ge­weld was nie.

“Dit be­te­ken die men­se van Zim­bab­we is vas­be­slo­te om ’n re­ge­ring te ver­kies wat ver­teen­woor­di­gend is van al die men­se in die land.”

Pres.­ Em­mer­son­ M­nang­ag­wa­ ­ stem­ gis­ter­og­gend­ in­ K­we­kwe.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.