‘ANC ag­ter C­hi­na se diep sak­ke aan’

Die Burger - - 2 - P­hil­da­ Es­sop

C­hi­na se “diep sak­ke” sit waar­skyn­lik ag­ter die ANC se toe­na­de­ring tot die land, sê po­li­tie­ke ken­ners.

Dit het die na­week be­kend ge­word dat die ANC C­hi­na se hulp ge­vra het met sy kom­mu­ni­ka­sie stra­te­gie in die aan­loop tot die verkiesing in 2019.

Ace Ma­gas­hu­le, se­kre­ta­ris-ge­ne­raal van die ANC, het on­langs op ’n stra­te­gie­ses­sie in Lut­hu­li-huis in Jo­han­nes­burg ge­sê amp­te­na­re van die C­hi­ne­se Kom­mu­nis­tie­se Par­ty word ge­stuur om die ANC te kom help om sy kom­mu­ni­ka­sie stra­te­gie te ver­skerp, be­rig Sun­day Ti­mes.

Die par­ty het ook ver­le­de maand af­ge­vaar­dig­des na C­hi­na ge­stuur.

Daar is lui­dens die be­rig ook plan­ne om 300 ANC-le­de na die C­hi­ne­se Kom­mu­nis­tie­se Par­ty se op­lei­ding s a­ka­de­mie te stuur so­dat hul­le van par­ty­dis­si­pli­ne en lo­ja­li­teit ge­leer kan word.

Prof. An­dré Du­ven­ha­ge, po­li­tie­ke ont­le­der ver­bon­de aan die Noord­wes-U­ni­ver­si­teit, het gis­ter ge­sê hy ver­moed die ANC se geld is op.

“Die ge­rug­te loop sterk dat die ANC taam­lik diep in ’n fi­nan­si­ë­le ver­knor­sing is. Ek ver­moed die kon­nek­sie met C­hi­na gaan oor geld en hulp­bron­ne. Ek dink nie dit gaan net oor stra­te­gie nie. Daar is maat­wie

skap­pye wie se hulp jy kan kry as dit oor stra­te­gie gaan. Ek dink dit gaan oor hulp en on­der­steu­ning. Ek dink die geld­knyp word taam­lik groot en dat dit oor die C­hi­ne­se se ka­pa­si­teit gaan,” sê Du­ven­ha­ge.

Daniel Silke, po­li­tie­ke ont­le­der, maan as daar men­se in die ANC is wat glo C­hi­na kan die par­ty by­stand bied met sy kom­mu­ni­ka­sie stra­te­gie, moet hul­le ver­sig­tig wees om­dat C­hi­na ’n ou­to­ri­tê­re staat is.

“Die C­hi­ne­se me­to­do­lo­gie is al­les­oor­heer­send en laat nie al­ter­na­tie­we siens­wy­ses in be­sluit­ne­ming toe nie,” sê hy.

Hy meen die be­rig daar­oor is iet­wat vaag, maar hy glo Suid-A­fri­ka­ners moet be­kom­merd wees dat som­mi­ge men­se in die ANC die C­hi­ne­se mo­del aan­trek­lik vind.

Op die vraag of Suid-A­fri­ka be­sig is om weg te dryf van Rus­land, met

hy in die a­part­heid­stryd ban­de ge­had het, en blyk­baar na­der aan C­hi­na be­weeg, sê Silke C­hi­na het “die­per sak­ke” as Rus­land.

Pres. Cy­ril Ra­map­ho­sa en pres. Wla­di­mir Poe­tin van Rus­land het ver­le­de week, toe Poe­tin in Jo­han­nes­burg was vir die B­ri­cs-be­raad, die kern­krag­pro­gram be­spreek. Rus­land is een van die lan­de wat daar­in be­lang stel om kern­krag­re­ak­tors in Suid-A­fri­ka te bou. Na be­rig word, het Ra­map­ho­sa Poe­tin in­ge­lig dat die land nie in dié sta-di­um kern­krag kan be­kos­tig nie.

Pres. Xi Jin­ping van C­hi­na was ver­le­de week op ’n staats­be­soek aan Suid-A­fri­ka en het ook die B­ri­cs-be­raad by­ge­woon. Dié be­soe­ke is Son­dag op­ge­volg met ’n be­soek van ’n af­vaar­di­ging van die sen­tra­le ko­mi­tee van die Kom­mu­nis­tie­se Par­ty van C­hi­na aan ’n ge­leent­heid van die ANC se na­si­o­na­le uit­voe­ren­de ko­mi­tee in P­re­to­ria.

“C­hi­na het die­per sak­ke as Rus­land en is oog­lo­pend y­we­rig om sy in­vloed in die glo­ba­le sfeer uit te brei,” sê Silke.

C­hi­na se glo­ba­le uit­rei­king word vol­gens hom on­der­streep deur sy skyn­baar bo­dem­lo­se ver­moë om le­nings en by­stand aan lan­de te gee. “Rus­land kan een­vou­dig nie mee­ding met die guns­te en ga­wes wat C­hi­na uit­deel nie,” sê hy.

C­hi­na­ het­ die­per­sak­ke­ as­ Rus­land­ en­ isoog­lo­pend­ y­we­rig­ om­ sy­in­vloed­ in­ die­ glo­ba­lesfeer­ uit­ te­ brei.

— DANIEL SILKE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.