Nu­we skat van A­fri­kaan­se mu­siek

Die Burger - - 6 - Ma­ri­a­na Ma­lan

Die mid­del van die jaar is ryk aan nu­we al­bums, kort­snit­te waar­na so­lank ge­luis­ter kan word tot­dat die vol­le­di­ge al­bum op die rak kom, en mu­siek­vi­deo’s.

Som­mi­ge kuns­te­naars is al ou vrien­de, an­der maak vir die eer­ste keer stem dik, an­der bring her­in­ne­rin­ge te­rug en an­der maak nu­we deu­re na luis­ter­ge­not oop.

■ Wyn­and S­try­dom bring met sy al­bum Skie­lik is jy vry hul­de aan Koos du P­les­sis met 16 lied­jies. Hy het ver­le­de jaar ’n mu­siek­vi­deo op­ge­neem van “Skie­lik is jy vry” en toe reeds was dit so ge­wild dat ’n he­le al­bum ge­volg het.

Die lied­jies is nuut ver­werk en met by­ko­men­de in­stru­men­te soos vi­ool en kla­vier klink dit nuut son­der dat die oor­spronk­li­ke sjar­me ver­lo­re gaan. Dit is sy agt­ste so­lo­al­bum en was vin­nig ná sy be­kend­stel­ling al bo­aan die I­tu­nes-top­tien.

Die mu­siek­vi­deo vir “Ge­bed” is in Rie­beek-Kas­teel in die Kaap ge­skiet.

■ Coe­nie de Vil­liers is ’n krag­toer op sy eie, maar tog bring hy tel­kens men­se in wat net daar­die iets ek­stra by­voeg. Sy jong­ste al­bum in me­de­wer­king met Mau­ritz Lotz is Pu­re Coe­nie waar­op hy on­der meer saam met Fran­cois van Co­ke ’n on­ver­geet­li­ke weer­ga­we van Jo­han­nes Ker­kor­rel se “Hil­l­brow” sing. Vir die lied “Walls” het hy Vic­ky Samp­son by­ge­trek en vir die lief­li­ke “Een­dag” is daar Jos­hua na die Re­ën, Brandon Oc­to­ber en Le­on Gropp. Om die se­ël op die ver­ras­sings te plaas, is daar “The Din­ner” met John Ka­ni as ver­tel­ler en kla­vier as deel van ’n be­to­we­ren­de du­et, op­ge­volg deur die Odei­on-stryk­kwar­tet se in­stru­men­ta­le weer­ga­we. ’n Guns­te­ling is wel Coe­nie op sy eie met “The He­art”.

■ Brain Cloe­te se eer­ste so­lo­al­bum is Ou­kie van Na­ma­kwa­land. Hy het dit met die hulp en lei­ding van Ri­ku L­ät­ti vir Was­goed­lyn Pro­duk­sies die lig laat sien. Cloe­te se mu­siek is so on­ge­rep soos die land­streek waar­uit hy kom en met die streek se be­koor­li­ke ak­sent.

Boon­op maak hy sy lied­jies wan­neer hy be­dags ska­pe op­pas. Hy a­mu­seer met die be­skry­wing van ’n paar re­ëls wat so lek­ker ge­klink het dat hy dit nie kon op­hou sing nie. Hy meen die ska­pe en bok­ke het dit ge-li­ke. Hier­die ou­kie van Na­ma­kwa­land sing ’n mens se hart warm. Ver­al “Tien ge­booie” is ’n klein volk­skat.

■ El­vis Blue se jong­ste en­kel­snit is “Die hart­klop van ’n pa”. Dis die eer­ste en­kel­snit van sy al­bum Sto­ries wat van­dees­week uit­ge­reik is – dis sy eer­ste al­bum wat in A­fri­kaans en En­gels is en waar­van die mees­te lied­jies deur an­der kuns­te­naars ge­wild ge­maak is. Dit is ook lied­jies waar­na hy ge­luis­ter het toe hy jonk was en sluit lied­jies van Cat S­te­vens en Chris de Burgh in. Be­soek Huis­ge­noot op Net­werk24 om na die vi­deo te kyk.

■ Saar­kie se mu­siek­vi­deo van hul jong­ste tref­fer, “Lang­pad”, is die af­ge­lo­pe Vry­dag op die kykNET Top-20 be­kend ge­stel. Die ver­loop van tyd word aan­ge­dui deur die groep­le­de se kle­re wat ver­an­der, ter­wyl hul­le steeds be­sig is om op pre­sies die­self­de plek aan hul mu­siek te skaaf.

Dis die twee­de snit van die G­hoe­ma-be­kroon­de al­bum (bes­te rockal­bum), Qu­een van die toor­bos. Die vi­deo is sim­bo­lies van die groep se voor­uit­gang en is maar net ’n voor­sma­kie van die op­win­den­de din­ge wat hul­le be­plan.

■ Mar­ca­to se nu­we en­kel­snit, “Staan net by my”, is deur die he­le groep self ge­skryf ty­dens ’n skryf­ses­sie in Pa­rys langs die Vaal­ri­vier. Die lied gaan juis oor die rus­tig­heid van die na­tuur en die plaas­le­we – die mooi van die na­tuur en waar e­nig­ie­mand sal wil gaan rus en om met ie­mand spe­si­aal hier­die stil­te te deel.

■ Fran­cois van Co­ke se jong­ste kort­spe­ler, En vrien­de, be­vat vier lied­jies wat ge­maak is in sa­me­wer­king met Jack Pa­row, Die Heu­wels Fan­tas­ties, Ear­ly B en aKing se voor­san­ger, Lau­do Lie­ben­berg.

En vrien­de wis­sel van rock tot punk tot hip­hop wat sy veel­sy­dig­heid as mu­si­kant weer eens wys.

Hy be­plan sy der­de vol­leng­te so­lo-al­bum vir vol­gen­de jaar.

Daar is ook ’n nu­we mu­siek­vi­deo vir die punks­nit op die kort­spe­ler “Ek le­we, ek be­lo­we” met Die Heu­wels Fan­tas­ties.

■ Die san­ger, ra­dio-om­roe­per en TV-aan­bie­der Ri­aan Gro­bler se nu­we en­kel­snit, “Al­les”, is ’n kom­mer­si­ë­le dans­tref­fer en die ti­tel­snit van sy nuut­ste al­bum. Dit word aan die ein­de van Au­gus­tus uit­ge­reik. Dit word in Hol­ly­wood, Be­ver­ley Hills se Ro­deo D­ri­ve, U­ni­ver­sal S­tu­di­os en Dis­ney­land ver­film.

Hy is tans in Los An­ge­les vir op­na­mes van ’n nu­we TV-pro­gram (Hol­ly­wood hier kom ek!).

■ Bees­kraal vier hul 20 jaar in die mu­siek­be­dryf met 20 jaar in die kraal.

Dit is ’n ver­sa­me­ling van hul groot­ste tref­fers oor die ja­re en sluit lied­jies in soos “S­tra­te van P­re­to­ria’’, “Re­des”, “Dui­send ure”, “Plaas­dorp” en ’n splin­ter­nu­we An­ton Goo­sen-keur­spel.

Saar­kie

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.