Ver­ge­lyk par­tye voor jy gaan stem

Die Burger - - 10 - Da­wie, Wel­ge­moed

An­na en nog heel­wat an­der skryf en kla ge­du­rig dat daar geen re­de is om die DA te ver­de­dig nie. Nou won­der ek hoe on­in­ge­lig par­ty le­sers moet wees om oor hier­die par­ty te kla.

As jy jou dag­blaaie lees en die po­li­tie­ke TV-pro­gram­me kyk, sal jy be­sef dat die res van die land cha­o­ties be­stuur word. Ri­ool­vuil wat in die s­tra­te loop en in ri­vie­re be­land, mu­ni­si­pa­li­tei­te wat hul am­bu­lan­se en brand­weer­voer­tuie ver­koop om net kop bo wa­ter te hou. C­ha­os heers in die res van die land.

So, waar gaan jy jou krui­sie trek? Jy moet gaan stem, an­ders ver­raai jy jou land en sy men­se.

Die DA, met al sy te­kort­ko­min­ge, is nog ver­re­weg die par­ty wat sy pro­vin­sie die bes­te be­stuur, maak net jou oë oop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.