Maak Oos-Kaap ons brood­mand­jie

Die Burger - - 10 - Han­lie de Waal, Wor­ces­ter

’n Paar jaar ge­le­de het ’n be­ken­de plant- en na­tuur­ken­ner ons plaas­li­ke tuin­bou­klub toe­ge­spreek en ver­klaar dat, na sy me­ning, die Trans­kei en Cis­kei sul­ke vrug­ba­re grond en oor­vloe­di­ge wa­ter het dat dié ge­bied die po­ten­si­aal het om die “brood­mand­jie” van Suid-A­fri­ka te wees.

Ek ken nie daar­die deel van ons land nie, maar dit het my a­sem weg­ge­slaan om te dink dat daar nog so­veel land­bou moont­lik­he­de in Suid-A­fri­ka is.

Nou wil ek graag weet wan­neer hier­die po­ten­si­aal raak­ge­sien en ont­gin gaan word – ten ba­te van al­mal in die land.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.