Dalk is DA reg oor ge­weld op Kaap­se Vlak­te

Die Burger - - 11 - Ma­ri­us, Wel­ling­ton

Be­wys jou­self ’n guns en tel net een dag ’n ge­meen­skaps­koe­rant­jie uit die Kaap­se Vlak­te op. Die ben­de­ge­weld waar­oor daag­liks be­rig word, is vrees­aan­ja­end. Dit is nes ’n oor­log. Dalk het die DA ’n punt beet met sy wek­roep dat die weer­mag ont­plooi moet word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.