Jy SMS

Die Burger - - 11 - Bek­ker, Bos­ton

Stuur jou SMS na 45589. SMS’e wat die skry­wer se naam be­vat, kry voor­keur.

Die ANC-ap­pel (-jeug­li­ga) val nie ver van die boom nie! JP Dips, Lam­berts­baai

Waar­om nog vir die DA stem? Om­dat die ANC as al­ter­na­tief veel er­ger is, An­na. Lies­bet, Bell­vil­le

Kan die DA as­se­blief op­hou rond­tjom­mel en fo­kus op sy werk. Hy laat te veel pap op die grond val met din­ge soos die De Lil­le­sa­ge in die ver­kie­sings­jaar. A­ni­ta du Toit

Waar op aar­de dink die vak­bon­de moet E­s­kom geld kry vir hul bui­ten­spo­ri­ge ei­se? Dis nou hoog tyd dat die re­ge­ring iets daad­werk­liks doen en hul mags­be­hept­heid be­wys. Er­nest, Paarl

ANC-klep­to­kra­te en kom­mu­nis­te is be­sig om die he­le land suk­ses­vol te “trans­for­meer” tot kor­rup­sie, ban­krot­skap, wan­be­stuur en c­ha­os. Pla­se is vol­gen­de en dan volg pen­si­oen­fond­se. Trot­se Nee-stem­mer

Wil­helm Ver­woerd wroeg ver­skrik­lik ver­ve­lig oor die ver­le­de. Dol­ce Far Nien­te

Waar kom die men­se aan die i­dee dat Ver­woerd die ar­gi­tek van a­part­heid was? Dit was lank voor hom daar. Hy het dit net kom op­mors. Ger­rit, Kraai­fon­tein

B­ret Her­ron, hoe na­ïef kan jul­le wees? Ons wer­kers sê dat van die taxi-ei­e­naars glo lank­al trei­ne sa­bo­teer net om meer rit­te te be­werk­stel­lig. Da­nie, Kuils­ri­vier

Daar be­staan ná Sa­ter­dag se wed­stryd geen twy­fel by my dat K­wag­ga S­mith ’n wê­reld­klas­flank is nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.