Só kan M­mu­si Mai­ma­ne die kwy­nen­de DA red

Die Burger - - 11 - Ger­rie Ven­ter, Brac­ken­fell

M­mu­si Mai­ma­ne se bril­jan­te op­los­sing om die brand­stof­prys te ver­laag ver­wys (25.07). Kan mnr. Mai­ma­ne nie ’n bril­jan­te op­los­sing vind vir die ab­sur­de wa­ter­hef­fing in Kaap­stad nie?

In­dien hy sou slaag, kry hy my stem vir sy kwy­nen­de DA!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.