G­rens-rug­by­man, twee spe­lers sterf in on­ge­luk

Die Burger - - 15 - – Mi­cha­el G­reen

’n Be­amp­te van die G­rens-Bul­l­dogs se rug­by­span en twee spe­lers van die S­wal­lows-rug­by­klub in die Oos-Kaap is die na­week dood.

Vol­gens G­rens se Fa­ce­book-blad was Ty­ron Ro­berts (fo­to), M­z­wan­di­le Ya­le­zo en On­ke G­qa­dus­he op pad na King William’s To­wn ná ’n wed­stryd in Nx­ar­hu­ni toe hul­le in die nood­lot­ti­ge mo­tor­on­ge­luk be­trok­ke was.

Ro­berts was die Bul­l­dogs se lo­gis­tie­ke be­stuur­der en Ya­le­zo was S­wal­lows se kap­tein.

Nog twee spe­lers is be­seer, maar hul na­me is nie be­kend nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.