Neem dít saam en dít is reeds daar

Die Burger - - 3 - Melk; skot­tel­goed­seep; ’n roos­ter, braai­vleis­tang, hout en B­litz; va­doe­ke; hand­doe­ke; sout en pe­per; en bed­de­goed.

Pak in:

■ ’n swem­broek en swem­hand­doek (selfs al is dit win­ter; die swem­bad word heer­lik warm ge­stook);

■ ’n 5-li­ter­kan wa­ter;

■ vleis (om te braai);

■ ko­le (in­ge­val die hout nat is);

■ by­kos­se; en

■ drank (’n rooie teen die koue).

Dít was reeds daar:

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.