Gee fiets­ry­ers ook kans op dié pad

Die Burger - - Kommentaar - Johann, Gordonsbaai

Ian Mur­ray, ek ry maklik vier keer per week Cla­ren­ce-ry­laan en ry bin­ne die geel­streep of op die geel­streep en ’n mo­to­ris het nog nooit te na­by aan my ver­by ge­ry nie.

As jy dus or­dent­lik be­stuur, kan fiets­ry­ers en mo­tors die R44 ge­bruik. Gee ons fiets­ry­ers ook ’n kans om die mooi roe­te te waar­deer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.