Fo­lau dalk nog drie jaar by Wa­ra­tahs

Die Burger - - Sake - – Rug­by­Pass en S­port­re­dak­sie

Is­rael Fo­lau sal glo bin­ne­kort hom vir ’n ver­de­re drie jaar tot die Wa­ra­tahs en Aus­tra­lië ver­bind.

The Syd­ney Mor­ning He­rald be­rig dat ’n drie­jaar­kon­trak met die Wa­ra­tahs die mees waar­skyn­li­ke uit­koms is. ’n Amp­te­li­ke oor­een­koms is eg­ter nog nie be­reik nie.

“Ek weet nie pre­sies wan­neer dit af­ge­han­del sal wees nie, maar ek hoop dit kan hier­die week ge­fi­na­li­seer word so­dat hy so na­by as moont­lik vir so lank as moont­lik kan bly,” het Mi­cha­el C­hei­ka, af­rig­ter van die Wal­la­bies, ge­sê.

“Ons het in hom be­lê en jy kan sy veel­sy­dig­heid in die spel sien want hy kan ver­skil­len­de po­si­sies speel.”

Die Wa­ra­tahs is ook op die drum­pel om hul Wal­la­bies-los­ska­kel, Ber­nard Fo­ley, op ’n jaar­kon­trak te be­hou voor­dat hy ná die Wê­reld­be­ker in 2019 oor­see sal gaan speel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.