Dié week se sê­goed

Die Burger - - Gesprek -

“Hy het op sy swaard ge­val en er­ken dat hy mense mis­lei het. Sy be­dan­king is uit­son­der­lik om­dat daar geen te­ken is dat hy e­nig­iets ver­keerd ge­doen het ty­dens sy ont­moe­tings met die Gup­tas nie. Die kul­tuur om te be­dank be­staan by­na nie in Suid-A­fri­ka nie, ve­ral on­der se­ni­or po­li­ti­ci. Mense wag tot­dat hul­le ge­stoot word. Ne­ne het ge­spring.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.