‘ANC moet R260 000 op­dok’ vir Ha­ra­re-vlug

Die Burger - - 1 - Sa­rel­ van­ der­ Walt

Die ANC sal min­stens R260 000 moet op­dok vir die saam­ry­ge­leent­heid wat’ n se­ni­or af­vaar­di­ging van dié par­ty twee we­ke ge­le­de in’ n lug­mag vlieg­tuig na Ha­ra­re ge­kry het.

Die DA sê dié be­drag is be­paal deur twee on­af­hank­li­ke maat­skap­pye wat spe­si­a­li­seer in luuk­se rei­se.

Ko­bus Ma­rais, DA-woord­voer­der oor ver­de­di­ging en mi­li­tê­re ve­te­ra­ne, het in ’n ver­kla­ring ’n be­roep ge­doen op Ti­to M­bo­we­ni, mi­nis­ter van fi­nan­sies, en die na­si­o­na­le te­sou­rie om in die be­lang van ver­ant­woord­baar hei­den deur­sig­tig­heid te sê wat die ANC moet be­taal vir die on­wet­ti­ge ge­bruik van ’n lug­mag­vlieg­tuig.

Die ANC loop deur on­der groot kri­tiek na­dat ’n ANC-af­vaar­di­ging – wat ge­lei is deur Ace Ma­gas­hu­le, ANC-se­kre­ta­ris-ge­ne­raal – saam met No­si­vi­we Ma­pi­saN­qa­ku­la, mi­nis­ter van ver­de­di­ging en mi­li­tê­re ve­te­ra­ne, Ha­ra­re toe en te­rug ge­reis het om met ’n af­vaar­di­ging van die re­ge­ren­de Za­nu-PF-par­ty oor die kri­sis in Zim­bab­we te gaan praat.

P­res. Cy­ril Ra­map­ho­sa het ge­vra Ma­pi­sa-N­qa­ku­la moet aan hom ver­slag doen oor hoe­kom die ANC-af­vaar­di­ging ook aan boord van die lug­mag­vlieg­tuig was.

Ma­pi­sa-N­qa­ku­la, wat ook ’n lid van die ANC-af­vaar­di­ging was, was in die­self­de tyd met toe­stem­ming van die pre­si­dent op ’n amp­te­li­ke be­soek aan Ha­ra­re om daar met haar amps­ge­noot te praat. Die ANC het hier­na er­ken dit was ’n fout van sy af­vaar­di­ging om op dié “on­ge­wo­ne ma­nier” na Ha­ra­re te reis. Hy het toe on­der­neem om te help be­taal aan die kos­te.

Ty­ro­ne Se­a­le, Ra­map­ho­sa se waar­ne­men­de woord­voer­der, het vroe­ër van­dees­week ge­sê die pre­si­dent sal na­dat hy Ma­pi­sa-N­qa­ku­la se ver­slag be­stu­deer het daar­op re­a­geer.

Die na­si­o­na­le te­sou­rie het nog nie re­a­geer op ’n ver­soek om kom­men­taar nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.