Brand­stof-lek­ka­sie on­der be­heer

Die Burger - - 13 - War­da Mey­er

Astron E­ner­gy sê die on­der­grond­se brand­stof­lek­ka­sie wat by ’n ge­deel­te van sy pyp­lei­ding tus­sen die raf­fi­na­de­ry en A­ka­si­a­park in Kaap­stad plaas­ge­vind het, is on­der be­heer ge­bring.

Ver­skeie paaie na­by die Mil­ner­ton-aan­leg moes Dins­dag weens die on­der­grond­se brand­stof­lek­ka­sie ge­sluit word.

Jill Koop­man, woord­voer­der van Astron E­ner­gy, het ge­sê die maat­skap­py het saam met die be­trok­ke o­wer­he­de ge­werk om die lek­ka­sie suk­ses­vol te be­perk.

“Ons on­mid­del­li­ke pri­o­ri­teit was om die im­pak van die voor­val te ver­sag en daar is maat­re­ëls ge­tref om die ver­de­re ver­sprei­ding van die brand­stof te voor­kom.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.