CR is eer­ste wat van­jaar ver­koue kry

Die Burger - - 14 - Jo­han, Nu­we­land

Ek wil net vir p­res. Cy­ril Ra­map­ho­sa ge­luk­wens dat hy die eer­ste per­soon in Suid-A­fri­ka is wat in 2020 ’n ge­wo­ne ver­koue ge­kry het, en nie Co­vid-19 nie. By wie het jy nou die ver­koue ge­kry, my pre­si­dent?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.