Jy op Fa­ce­book en Net­werk24

Die Burger - - 15 - Ja­cobs Peet Jou­bert – M.A. Joa Vil­joen Ang­lo Ri­car­do G. Hoorn A­de­le van Nie­kerk Tra­cy-Lee Pe­ter­sen Johna­than Bail­lie Pe­te Jo­nes A­lexi W­hit­son Chris – Jo Be­ster

B­he­ki Ce­le in sper­vuur ná drei­ge­men­te teen boe­re:

V

’n Mens ver­wag van ’n mi­nis­ter om in al­le om­stan­dig­he­de koel­kop te bly.

V

Feit is dat Ce­le maar net eer­lik is. Dis hoe die re­ge­ring werk­lik voel. –

Ek weet nie wat Ce­le daar gaan maak het nie. Al die par­tye is nou net meer kwaad vir me­kaar! –

Baie on­ver­ant­woor­de­li­ke uit­la­ting deur ’n mi­nis­ter! –

Ek het al­tyd ge­dink die mi­nis­ters werk vir

V V V

die men­se van die land. Nou moet ek sien dat dié mi­nis­ter die volk min­ag.–

V

Daar is baie goeie boe­re. Ek haal my hoed af vir hul­le, on­ge­ag wat ons van a­part­heid ge­leer het. –

Ek dink die ou moet eer­der gaan buurt­wag doen. –

Daar is po­li­sie­le­de waar­voor ek baie re­spek het, maar daar is on­ge­luk­kig baie meer Ce­le-klo­ne as goeie po­li­sie­le­de.

Ce­le moet be­dank. So iets kan een­vou­dig nie ge­duld word nie. –

Mags­be­hep. –

V V V V

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.