Wat van regs­hulp vir slag­of­fers van mis­daad?

Die Burger - - 15 - Ri­chard Benson, Kaap­stad

Die na­si­o­na­le ver­vol­gings­ge­sag (NGV) het ons pas weer ver­tel dat ge­lyk­heid voor die reg op al­mal van toe­pas­sing is. Sal die NVG dus ver­dui­de­lik hoe­kom regs­hulp aan moor­de­naars, ro­wers en ver­krag­ters ver­leen word, maar nie aan die slag­of­fers van mis­daad nie?

Die slag­of­fers van be­drog deur pro­ku­reurs, by­voor­beeld, kry geen regs­hulp om die geld wat van hul­le ge­steel is, te­rug te vor­der nie. En dit is die ge­val selfs al word die pro­ku­reur van die rol ge­skrap weens die mis­daad.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.