24 uur

Die Burger - - 19 - – Te­amTalk – S­port­re­dak­sie, – S­port­re­dak­sie – S­port­re­dak­sie, atp­tour.com

Wal­la­bies en Qan­tas se paaie skei ná 30 jaar

Rug­by Aus­tra­lië se bro­se geld­sa­ke is nog ’n slag toe­ge­dien toe sy hoof­borg, Qan­tas, aan­ge­kon­dig het dat hy aan die ein­de van die jaar sy ver­hou­ding van 30 jaar met die Wal­la­bies gaan be­ëin­dig.

Dié aan­kon­di­ging is ge­doen na­dat Da­ve Ren­nie, die nu­we af­rig­ter, be­ves­tig het Mi­cha­el Hooper sal as kap­tein aan­bly. Die 28-ja­ri­ge Hooper sal die Wal­la­bies in Ok­to­ber in sy 100ste toets op die veld lei.

Sa­ra­cens se Suid-A­fri­kaan­se flank Mi­cha­el R­ho­des se uit­wy­sing vir ’n be­weer­de kop­stamp op die Lein­ster-sen­ter Rob­bie Henshaw in die Eu­ro­pe­se Kam­pi­oe­ne­be­ker­kwart­eind­stryd in Du­blin die af­ge­lo­pe na­week, is van die hand ge­wys.

“Die on­af­hank­li­ke dis­si­pli­nê­re

Bi­an­ca And­rees­cu, die se­wen­de bes­te vrou­e­ten­nis­spe­ler ter wê­reld, gaan die Fran­se Ope en ook die res van die ten­nis­jaar weens ’n be­se­ring mis­loop.

Dié Ka­na­dees, wat die A­me­ri­kaan­se Ope in 2019 ge­wen het, het weens be­se­rings nog nie van­jaar e­ni­ge wed­stry­de ge­speel nie.

And­rees­cu (20) het nie lig ge­werp op die aard van haar be­se­ring nie, maar dit is wel be­kend dat sy vroe­ër van­jaar las van ’n knie­be­se­ring ge­had

Ro­hit S­har­ma het met 80 lo­pies net kort ge­draai van sy 5000ste lo­pie in die In­die­se P­re­mier­liga, maar dit was ge­noeg om die Mum­bai In­di­ans teen die Kol­ka­ta K­nig­ht Ri­ders op die wen­pad te plaas.

Mum­bai het gis­ter 195/5 in Abu D­ha­bi op­ge­sta­pel om KKR

Suid-A­fri­ka se Lloyd Har­ris het die kwart­eind­ron­de van die C­hal­len­ger­ten­nis­toer­nooi gis­ter in For­li, I­ta­lië, ge­haal.

Die ses­de ge­keur­de Ka­pe­naar het B­jorn Fra­tan­ge­lo van A­me­ri­ka met 7-6(6), 6-4 ge­klop.

Die 23-ja­ri­ge Har­ris het tien kis­houe ge­mo­ker in die toer­nooi ter war­ming vir die Fran­se Ope wat Son­dag be­gin.

Har­ris speel nou teen die vier­de ge­keur­de,

Die Aus­sie-lug­diens is gre­tig om noe­mens­waar­di­ge kos­te­be­spa­rings te maak weens die fi­nan­si­ë­le ver­lie­se wat die Co­vid-19-pan­de­mie ver­oor­saak het en sê hy het her­sie­ning ge­doen van vyf groot sport­borg­skap­pe.

Qan­tas sal sy ven­noot­skap met K­rie­ket Aus­tra­lië en die na­si­o­na­le sok­ker­be­heer­lig­gaam vir die vol­gen­de 12 maan­de voort­sit voor­dat dit weer her­sien sal word.

stuff.co.nz

R­ho­des se uit­wy­sing oor ‘kop­stamp’ af­ge­keur

And­rees­cu sal nie en­ke­le wed­stryd in 2020 speel

ko­mi­tee het be­vind R­ho­des het vuil­spel ge­le­wer, maar daar is eg­ter nie ge­noeg­sa­me be­wy­se dat kon­tak met Henshaw se kop ge­maak is nie,” het Eu­ro­pe­an Pro­fes­si­o­nal Club Rug­by, die kom­pe­ti­sie se be­heer­lig­gaam, in ’n nuus­ver­kla­ring ge­sê. het. Sy het op T­wit­ter ge­skryf: “Ek het by die moei­li­ke be­sluit ge­kom om die klei­baan-sei­soen mis te loop en sal ook die res van die sei­soen laat vaar om op my re­ha­bi­li­ta­sie te kon­sen­teer.

“So moei­lik soos dit was om by hier­die be­sluit te kom, het ek baie om na uit te sien in 2021, in­slui­ten­de die O­lim­pie­se S­pe­le in To­kio.”

And­rees­cu het ver­le­de jaar ’n slag die vier­de plek op die rang­lys be­klee.

Ro­hit draai net kort van myl­paal in Mum­bai-se­ge

(146/9) met 49 lo­pies te klop. Vi­rat Koh­li (Roy­al C­hal­len­gers Ban­ga­lo­re) en Su­resh Rai­na (C­hen­nai Su­per Kings) is die twee kol­wers wat al 5000 of meer lo­pies in die IPL aan­ge­te­ken het. S­har­ma (33) staan na sy 80 van 54 af­le­we­rings nou op 4990 lo­pies.

SA se Har­ris haal kwart­eind­ron­de in I­ta­lië

Sal­va­to­re Ca­ruso van I­ta­lië. Hy be­klee die 84ste plek op die rang­lys.

Die I­ta­li­aan­se tie­ner Lo­ren­zo Mu­set­ti het ná sy klom­pie skokoor­win­nings ver­le­de week in die I­ta­li­aan­se Ope in Ro­me weer ver­ras toe hy die eer­ste ge­keur­de, Fran­ces Ti­a­foe van A­me­ri­ka, uit­ge­ska­kel het.

Die 18-ja­ri­ge Mu­set­ti het Ti­a­foe, 67ste op die rang­lys, met 6-4, 5-7, 6-2 ge­klop vir ’n plek in die kwart­eind.

(fo­to)

(fo­to)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.