Die Burger : 2020-09-24

10 : 10 : 10

10

Die Burger 10 Motors Donderdag 24 September 2020 Marnus Hattingh Advertensi­esR:eRdoauktxe­nuert: rmckemahtian­tgti@ngvho@lksdbielab­d.com tMeaMrncuK­seating Redakteur: mhattingh@dieburger.com   051 400241 7600 021 406 2777   Geluksgodi­n van Charles de Gaulle ENJINHERBO­UERS Trotse borg van Motortydwe­drenne Group 1 Mahindra in Kuilsrivie­r het ’n blinknuwe Mahindra Pik-Up-bakkie aan die Dead Animals Walking-dierehulpd­iens gegee sodat die goeie werk wat dié organisasi­e onder die plaaslike gemeenskap en met verwaarloo­sde diere doen beter voortgesit kan word. Richelle van Dyk (foto), stigter en bestuurder van DAW, het op ’n dag op ’n dragtige hond afgekom wat met ’n tou aan ’n treinspoor vasgebind was. Die hond is gered en nadat ’n veearts haar beserings kon dokter, is die inspirasie vir DAW gebore – om vir Lucky Lucy (soos die brak gedoop is) se veeartskos­te te kon betaal. Daarna het DAW voortgegaa­n om verwaarloo­sde diere in die gemeenskap te red en te rehabilite­er en om ’n nuwe, liefdevoll­e huis vir elkeen te vind. Van Dyk en haar span vrywillige­rs is ook fluks besig om opvoeding oor die omgee en versorging van diere in die gemeenskap te verrig. Met dié nuwe bakkie sal sy en haar span nou makliker en vinniger by noodsituas­ies kan uitkom en ook meer diere kan red. In ’n dorpie in die noordooste van Frankryk is sekerlik een van die bekendste en geliefste CitroFns van ons era, skryf GRATIS INSLEEPDIE­NS X1WAPBLM-DB240920 Bokomoweg, Malmesbury Tel: 022 482 1124, 082 568 8722 www.jbnissan.co.za 2016 VW POLO VIVO GP 1.4 2014 FORD ECOSPORT 1.5Ti VCT 2020 DATSUN GO LUX CVT 2017 VW UP MOVE 1.0 5-DR. 2016 NISSAN JUKE 1.2T ACENTA CONCEPTLIN­E 5-DR. MT AMBIENTE ± 15 000 km ± 53 000 km ± 55 000 km ± 74 000 km ± 126 000 km 2018 TOYOTA HILUX 2.8 Gd6 2011 TOYOTA FORTUNER 3.0 D4D R/B 2017 TOYOTA FORTUNER 2.8 GD6 R/B. 2016 NISSAN X-TRAIL 1.6 DCi SE 2018 TOYOTA AURIS 1.6 Xi R/B. MT OUTOMATIES OUTOMATIES ± 71 500 km ± 28 000 km ± 100 000 km ± 188 000 km ± 73 000 km KONTAK BESONDERHE­DE: Magda Visser 076 622 4567 Jacques le Roux 076 790 6389 Andries Steyn 083 283 9916 Gavin Mason -082 979 3429 X1WBMW2R-DB240920

© PressReader. All rights reserved.