Die Burger : 2020-09-24

15 : 15 : 15

15

Forum 15 Die Burger Donderdag 24 September 2020 Prof. Le Cordeur is hoof van die departemen­t kurrikulum­studie aan die Universite­it Stellenbos­ch. Jy SMS Stuur jou SMS na SMS’e wat die skrywer se naam bevat, kry voorkeur. 36260. bring. – Waarom raak ’n oënskynlik intelligen­te mens soos Carl Niehaus sulke onsinnighe­de kwyt om Jacob Zuma te ondersteun? Het Zuma dalk een of ander houvas op hom? – Carl Niehaus sal baie sterker en meer moet inmeng in sy RET-leier se sake om ’n duik in die stryd te maak. Standbeeld­e moet na temaparke verskuif word, maar gaan daar gebruik word om die staatskas aan te vul. Hoop dit bring geen geld in nie. Ek kom baie in ons dorpie se township en daar is te veel kinders wat soggens ronddwaal, in plaas van skool bywoon. Ons land benodig drie dinge: opvoeding, opvoeding en opvoeding. – L. Smith, Somerset-Wes V V Bheki Cele nooi mense in skok en rou na ’n vergaderin­g om uitgetrap en verneder te word. Is daar dan geen ordentlike mense in die ANC oor wat beswaar kan maak nie? Jep, Brackenfel­l V –Johann, Stellenbos­ch – Nigrini V V As ons ’n produktiew­e regering gehad het en nie ’n verrotte staat nie, dan het die kolonel nog gelewe. Dit sluit natuurlik ook ’n regstelsel in wat nie die misdadiger verheerlik nie. – Ek stem heelhartig saam met Johann Wepener oor Dana Snyman se rubriek oor die doodstraf. Dana moet ook die wrede moorde wat vooraf gepleeg is, in verband – Khlara V G. Malherbe V Leser, Napier

© PressReader. All rights reserved.