DIE GOEIE

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Die Week -

Die Suid-a­fri­kaan­se Ka­mer van Koop­han­del en Ny­wer­heid (SACCI) se sa­ke­ver­troue-in­deks (BCI) het in A­pril met 1,1 in­deks­pun­te ge­styg tot 94,9, van Maart se 93,8, het SACCI op 4 Mei be­rig. Die sty­ging kom ten spy­te van ver­skeie subin­dek­se wat “on­mid­del­lik” ge­re­a­geer het op Pra­vin Gord­han se af­dan­king as mi­nis­ter van fi­nan­sies aan die ein­de van Maart. Po­si­tie­we ont­wik­ke­lin­ge in die e­ko­no­mie het die sa­ke­kli­maat in A­pril steeds be­ïn­vloed en was sterk ge­noeg om die po­si­tie­we kli­maat voor­uit te voer, het SACCI ge­sê. Die BCI vir A­pril is 0,6 in­deks­pun­te la­er as in A­pril ver­le­de jaar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.