S­kan­se het per­ke

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Markplek Simon Sê -

R1,8mjd. Die aan­de­le is net meer as 95% werd – by­na van W­hi­tey Bas­son se to­ta­le be­lang.

Sa­sol* het in­lig­ting ge­pu­bli­seer oor die o­lie- en va­lu­tas­kan­se wat hy aan­vaar het. Ter­wyl s­kan­se won­der­li­ke in­stru­men­te is, moet be­leg­gers be­sef dat hul uit­wer­king op lan­ger ter­myn baie be­perk is. Dis waar dat die s­kan­se in die vol­gen­de jaar heel­wat van die maat­skap­py se ver­dien­ste sal be­skerm, maar die punt is dat hul­le met­ter­tyd ver­val. E­ni­ge skans bied dus net vir ’n be­perk­te tyd­perk be­sker­ming voor­dat dit ver­val en mark­pry­se be­heer oor­neem. Tog hou ek van s­kan­se, maar as die o­lie­prys of die rand be­dui­dend ver­an­der het wan­neer hul­le ver­val, sal die nu­we s­kan­se op die nu­we vlak­ke wees en daar­om moet be­leg­gers nie te op­ge­won­de raak daar­oor nie. ■ te­rug­voer@fin­week.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.