2%

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Die Week -

Frank­ryk het sy groot­ste be­stel­boek tot nog toe ge­had vir ’n nu­we staats­ef­fek, ’n aan­dui­ding van her­nieu­de vraag na die land se skuld ná die ver­kie­sing van Em­ma­nu­el Ma­cron as pre­si­dent, het ft.com be­rig. Dié €7-mil­jard-ef­fek, wat met ’n koe­pon van 2% ge­prys is, ver­val in Mei 2048 en het be­stel­lings van meer as €31 mil­jard ge­lok, het ft.com be­rig. “Die mark was ge­reed om so ’n tran­sak­sie te ab­sor­beer en daar was nie juis ’n voor­deel om te wag om die tran­sak­sie aan be­leg­gers voor te lê nie,” het An­tho­ny Re­quin, uit­voe­ren­de hoof van A­gen­ce Fran­ce Tré­sor, aan ft.com ge­sê. “Ons moes ons plan­ne wy­sig deur te luis­ter na wat die mark sê.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.