Steeds bil­lik ge­prys

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Markplek Simon Sê -

Richemont* se re­sul­ta­te het die mark die skrik op die lyf ge­jaag en die aan­deel meer as 5% van sy waar­de ver­loor, toe die maat­skap­py se re­sul­ta­te vir die jaar tot Maart be­kend­ge­maak het. Ek dink die af­ver­ko­pe het eer­der ge­gaan oor ’n lo­pie wat die aan­deel in die toe­koms gaan hê as sy re­sul­ta­te, aan­ge­sien hy vroe­ër van­dees­maand teen by­kans R120 ver­han­del het. Die twee­de helf­te van die fi­nan­si­ë­le jaar was be­ter as die eer­ste, wat aan­dui dat die plan­ne wat in die mid­del van die jaar be­raam is, nou be­gin werk. Eu­ro­pa suk­kel steeds, en so ook hor­lo­sie­ver­ko­pe, maar klein­han­del het toe­ge­neem en die te­rug­koop van hor­lo­sie­be­lan­ge wat Richemont in die eer­ste helf­te ge­doen het, werp vrug­te vir die toe­koms af. Ek hou my aan­de­le en be­skou hul­le as bil­lik ge­waar­deer, met ’n prys be­ne­de R100 per aan­deel ’n koop­vlak.

en be­skou dit as bil­lik ge­waar­deer, met ’n prys be­ne­de R100 ’n koop­vlak.

’n Mont­blanc-hor­lo­sie. Dié han­dels­merk word deur Richemont be­sit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.