E­ko­no­mie moet draai voor ek koop

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Markplek Simon Sê -

Ek het in die uit­ga­we van 4 Mei ge­sê Va­lue se han­dels­ver­kla­ring lyk goed lyk en sy re­sul­ta­te was in­der­daad guns­tig. In­kom­ste het met 20% toe­ge­neem, al was slegs 3,4% daar­van or­ga­nies, met die res deur ver­kry­gings. Kos­te het ge­daal en die uit­ke­ring is 50% ho­ër op 18 sent per aan­deel, wat die aan­deel op ’n di­vi­dend-op­brengs van 5,5% ge­plaas het. Die aan­deel­prys het dank­sy dié re­sul­ta­te met on­ge­veer 25% her­stel, maar is steeds be­ne­de sy net­to ba­te­waar­de (NBW) van 522 sent per aan­deel. Die Nbw­sy­fer is ste­wig, met slegs ’n paar sent se on­tas­ba­re ba­tes wat in­ge­sluit is. Die aan­deel is goed ge­prys vir ’n be­leg­ging, maar daar’s kom­mer oor die moei­li­ke e­ko­no­mie­se toe­stan­de wat die be­stuur as teen­win­de vir groei noem. Ek sal die aan­deel voort­aan dop­hou, maar sal slegs koop wan­neer die e­ko­no­mie ver­be­ter, wat nog et­li­ke ja­re in die toe­koms kan wees.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.