“Ons weer­lê e­ni­ge be­we­rings dat KPMG be­trok­ke was by e­ni­ge be­weer­de geld­was­se­ry, of dit oor­ge­sien het.”

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Die Week -

− Die uit­voe­ren­de hoof van pro­fes­si­o­ne­le­diens­te­fir­ma, KPMG, T­re­vor Hoole, op 1 Ju­lie in ’n ver­kla­ring ná be­we­rings dat die fir­ma ver­ant­woor­de­lik was vir die ou­di­te­ring van ’n Gup­ta-maat­skap­py wat klaar­blyk­lik ge­bruik is om geld te was. Die on­der­soe­ken­de me­di­a­groep, a­ma­bhun­ga­ne, het be­weer dat geld wat deur die Vry­staat­se re­ge­ring aan die Gup­ta-maat­skap­py, V­re­de Dai­ry, toe­ge­wys is, in plaas daar­van deur ’n reeks bui­te­land­se maat­skap­pye on­der Gup­ta-be­heer ge­voer is voor­dat dit ge­bruik is om te be­taal vir ’n Gup­ta-troue by Sun Ci­ty wat R30 mil­joen ge­kos het. Hoe­wel KPMG sê dat hy in geen sta­di­um die ou­di­teur van e­ni­ge van die bui­te­land­se en­ti­tei­te was nie, het Hoole be­ves­tig dat se­ke­re se­ni­or Kpmg-ou­di­teu­re die troue by­ge­woon het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.