DIE SLEG­TE

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Die Week -

Die Na­si­o­na­le K­re­die­tre­gu­leer­der (NKR) het die mo­deklein­han­de­laar, TFG, na die Na­si­o­na­le Ver­brui­ker­s­tri­bu­naal ver­wys om­dat hy ver­brui­kers klub­gel­de op kre­die­toor­een­koms­te vra, het Mo­ne­y­web be­rig. Die NKR het op 4 Ju­lie be­kend ge­maak dat na af­loop van sy on­der­soek die vra van klub­gel­de op kre­diet­re­ke­nings deur TFG nie deur die Na­si­o­na­le K­re­diet­wet toe­ge­laat word nie. Vol­gens die ver­slag, word klub­gel­de na be­we­ring teen ’n vas­te koers by ver­brui­kers se win­kel­re­ke­nings ge­voeg vir so­ge­naam­de voor­de­le soos be­graf­nis­plan­ne, be­lo­nings­be­wy­se, tyd­skrif­te en af­slag­aan­bie­din­ge. Die ver­wy­sing van TFG deur die NKR volg dié van sy e­we­knieë E­d­con en Mr P­ri­ce oor klub­gel­de op kre­diet­re­ke­nings.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.