DIE LELIKE

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Die Week -

Aandele in A­sië het op 4 Ju­lie ge­daal weens span­ning op die Ko­re­aan­se skier­ei­land na­dat Noord-ko­rea sy eer­ste in­ter­kon­ti­nen­ta­le bal­lis­tie­se mis­siel met wel­slae af­ge­vuur het, ’n “be­dui­den­de stap vo­ren­toe” in P­jong­jang se wa­pen­pro­gram en ’n es­ka­la­sie van ’n “ge­vaar­li­ke kern­dooi­e­punt met A­me­ri­ka”, het NBC News be­rig. In die toets het die mis­siel 930 ki­lo­me­ter ge­vlieg, maar het moont­lik die ver­moë om on­ge­veer 5 600 ki­lo­me­ter te bereik. Dit is af­ge­vuur slegs dae voor­dat die G20-lei­ers op 7 en 8 Ju­lie in Duits­land ver­ga­der, waar hul­le na ver­wag­ting dié ge­beu­re sal be­spreek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.