B­reek uit sy daal­ten­dens

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Markplek -

Die far­ma­seu­tie­se groep As­pen, wat hom on­langs die gram­skap van re­gu­leer­ders in I­ta­lië en die Eu­ro­pe­se U­nie op die hals ge­haal het oor die pry­se van sy kan­ker­mid­dels, ver­wag om in die vol­gen­de 12 maan­de ver­de­re ver­kry­gings aan te kon­dig, met ’n fo­kus op ont­wik­ke­len­de mark­te, het S­te­phen Saad, uit­voe­ren­de hoof, op 30 Ju­nie in ’n on­der­houd met Bloom­berg ge­sê.

As­pen het meer fi­nan­si­ë­le be­weeg­ruim­te nou­dat sterk in­kom­ste­groei en la­er ka­pi­taal­uit­ga­wes sy ba­lans­staat weer ver­sterk het ná twee ver­kry­gings in 2016. Die aan­koop van Glaxos­mith­kli­ne en Astra­ze­ne­ca se por­te­feul­jes vir nar­ko­se­mid­dels vir min­stens $885 mil­joen het As­pen se le­ning­skuld teen einde De­sem­ber laat ver­drie­dub­bel tot R35,7 mil­jard, be­rig Bloom­berg. Saad meen or­ga­nie­se groei in al die maat­skap­py se be­dry­wig­he­de be­hoort dié sy­fer af te bring. Hy is vol vertroue dat aan­ko­pe in ka­te­go­rieë soos teen­stol­lings­mid­dels As­pen kan help om sy ver­moë uit brei om ver­skil­len­de soor­te be­staan­de me­di­sy­ne­mid­dels te bied, son­der die kos­te van na­vor­sing en ont­wik­ke­ling vir nu­we mid­dels, by­voor­beeld op die gebied van kan­ker, be­rig Bloom­berg.

Saad sê die sty­ging van so­wat 1 500% in die kos­te van kan­ker­mid­dels in I­ta­lië, waar­voor die re­gu­leer­der As­pen met €5,2 mil­joen be­boet het, word ver­dwerg deur die lae prys van die be­trok­ke be­han­de­ling, wat vir meer as 50 jaar nie ver­hoog is nie, be­rig Bloom­berg. Dit is nie in As­pen se DNS om pry­se tot on­re­de­li­ke vlak­ke te ver­hoog nie, sê Saad.

Hoe om hom te ver­han­del: As­pen sak se­dert Au­gus­tus 2016 te­rug. Nou­dat hy on­langs deur die weer­stands­lyn van sy daal­ten­dens ge­breek het, be­hoort ’n sty­ging tot bo­kant 30 225c per aan­deel ’n goeie koop­ge­leent­heid te bied en kan hy tot 36 420c per aan­deel styg. Ver­koop an­ders kort op on­der 26 350c. Die af­waart­se mik­punt sal dan 21 200c per aan­deel wees. ■ te­rug­voer@fin­week.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.