Uit­voer­hef­fing is sleg­te nuus

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Markplek Simon Sê -

Anglogold Ashanti het die mark in ’n kort en iet­wat skerp Sens-aan­kon­di­ging laat weet dat Tan­za­nië kon­sep­wet­ge­wing ge­pu­bli­seer het wat van 1 Ju­lie 2017 in wer­king tree – hoe­wel dit nog nie ge­de­bat­teer is nie, het die par­le­ment dit goed­ge­keur – waar­vol­gens al­le uit­ge­voer­de mi­ne­ra­le aan ’n 1%-uit­voer­hef­fing on­der­he­wig sal wees. Wat kos­te be­tref, is dit soort­ge­lyk aan ons eie voor­ge­stel­de nu­we myn­bou­hand­ves. Vol­gens die kwar­taal­lik­se ver­slag vir Maart is Suid-a­fri­ka ver­ant­woor­de­lik vir so­wat ’n kwart van hul pro­duk­sie, en Tan­za­nië vir so­wat 12%, wat be­te­ken dat ’n der­de van die maat­skap­py se pro­duk­sie die ge­vaar loop van ’n ek­stra 1%-be­las­ting op in­kom­ste. ■ te­rug­voer@fin­week.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.