“Ek twy­fel of ons Grond­wet en regs­raam­werk dit sal toe­laat … Dit sal die in­druk wek dat ’n in­di­vi­du bo die wet ver­he­we is … dit skep ’n sleg­te pre­se­dent in­dien die pre­si­dent nie aan die ge­sag van die reg on­der­werp word nie.”

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Die Week -

− Bu­si­ness Day Li­ve haal Sip­ho Pi­ty­a­na, sa­me­roe­per van Sa­ve SA, op 17 Ju­lie só aan na­dat ’n be­rig deur The Daily Ma­ve­rick oor die na­week be­weer het ’n fak­sie bin­ne die ANC wat vir ad­junk­pre­si­dent Cy­ril Ra­map­ho­sa steun, het die be­le­ër­de pre­si­dent Ja­cob Zu­ma ’n pak­ket van R2 mil­jard en am­nes­tie aan­ge­bied as hy sou uit­tree. Die ANC het die be­we­ring as snert af­ge­maak en sê so ’n oor­een­koms – in­ge­vol­ge waar­van die meer as 700 aan­klag­te teen die pre­si­dent laat vaar sou word–be­staan nie. Die par­ty se on­lang­se be­leid skon­fe­ren­sie is ont­sier deur bin­ne­ge­veg­te en po­gings om voor die ver­kie­sings kon­fe­ren­sie in De­sem­ber van Zu­ma ont­slae te raak.

Sip­ho Pi­ty­a­na Sa­me­roe­per van Sa­ve SA

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.