DIE LE­LI­KE

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Die Week -

E­s­kom, wat ta­rief-ver­ho­gings van ho­ër as in­fla­sie van ver­brui­kers ver­eis, het vir die jaar tot ein­de Maart on­re­ël­ma­ti­ge uit­ga­wes van R3 mil­jard aan­ge­gaan en die lys skan­da­le wat hom teis­ter daar­mee nog lan­ger ge­maak. Be­ta­lings on­der skoot, sluit in by­na R500 mil­joen aan T­ril­li­an, al het T­ril­li­an – wat ban­de met die Gup­tas het – geen werk vir E­s­kom ge­doen nie. E­s­kom het aan­vank­lik hef­tig ont­ken dat T­ril­li­an “’n sent” be­taal is, maar in Ju­lie dit wel er­ken. A­noj Singh, fi­nan­si­ë­le hoof van E­s­kom, wou ook nie vrae be­ant­woord oor ’n reis na Du­bai waar­voor die Gup­tas be­taal het nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.