Be­kyk jou

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Voorblad Spaarwenke -

1.

Soek wa­en­huis­ver­ko­pings in jou om­ge­wing op wan­neer jy goe­de­re soek wat twee­de­hands ge­koop kan word, of be­soek web­wer­we soos Gum­tree en Junk Mail vir ge­bruik­te goe­de­re en meu­bels.

2.

Ver­koop on­ge­bruik­te meu­bels, sport­toe­rus­ting en huis­hou­de­li­ke goe­de­re en s­paar die geld wat jy kry.

3.

Be­plan jou e­tes vol­gens wat in die krui­de­niers­win­kel teen spe­si­a­le pry­se be­skik­baar is.

4.

Eet min­der vleis – ten min­ste vir eers. Die Rooi­vleis­pro­du­sen­te­or­ga­ni­sa­sie ver­wag dat v­leis­pry­se van­jaar met meer as 30% gaan styg om­dat vee­boe­re suk­kel om hul kud­des ná die droog­te van drie jaar weer op te bou.

5.

Koop ge­ne­rie­se of la­e­rak-i­tems in die krui­de­niers­win­kel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.