Uit­voe­ren­de hoof tree vry­wil­lig uit

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Fynkam Eiendom -

Uit­voe­ren­de hoof van MAS Die uit­voe­ren­de hoof, Lu­kas Na­kos, gaan uit­tree as uit­voe­ren­de hoof van MAS, as ge­volg van ’n hof­saak wat die re­gu­leer­der in die ei­land Man in­ge­stel het teen die in­een­ge­stor­te Lou­is Group, ’n maat­skap­py waar­uit hy in 2008 be­dank het. Hy meen dit gaan te veel van sy tyd in be­slag neem.

“MAS het ’n uit­voe­ren­de hoof no­dig wat hom 1 000% daar­op toe­spits om tei­kens en groei te le­wer,” het hy ge­sê. Hy sal steeds as die hoof van MAS aan­bly tot­dat ie­mand in sy plek aan­ge­stel word.

Lu­kas Na­kos

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.