Ver­ba­tim

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Duwweltjie -

mo­dest pro­po­sal @mo­de­st­pro­po­sal1 Si­klus van e­ko­no­mie­se ver­kla­rings: 8:30: #

8:31: !!!

8:32-8:35: Kit­s­kom­men­taar 8:35-8:45: Eien­aar­dig­he­de op­ge­merk 8:45-9:00: Diep­sin­ni­ge gra­fie­ke 9:00-9:30: Be­re­de­neer­de ont­le­ding _______________________________________

IG: ri­chpop­lak @Pop­lak

Soms ty­dens daar­die klein tus­sen­tyd­jies in ’n be­si­ge dag be­sef ek dat ek won­der wat S­haun A­bra­hams nou doen.

Ran­je­ni Mu­nu­sa­my @Ran­je­nim

B­rei doi­lies vir be­hoef­ti­ges. _______________________________________

va­len­tio sa­mu­els @dif­f_­sam

1990:

Li­ver­pool-li­ga­ti­tels = 18 Fe­de­rer- Grand Slams = 0

2017:

Li­ver­pool-li­ga­ti­tels = 18 Fe­de­rer- Grand Slams = 19

Ca­sey Mon­tei­ro @Ca­sey_ek_­se

“Moet nooit pro­beer om ’n vark te leer sing nie; dit mors jou tyd en ir­ri­teer die vark.” Ro­bert A. Hein­lein

Boyd’s Backy­ard @T­he­boydp

Diet Co­ke: laat men­se se­dert 1982 be­ter daar­oor voel dat hul­le twee Big Ma­cs en ’n groot por­sie sky­fies be­stel het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.