Geld­sa­ke

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Voorblad Spaarwenke -

1.Ver­staan saam­ge­stel­de ren­te.

Soos Al­bert Ein­stein een­keer ge­sê het: “Saam­ge­stel­de ren­te is die agt­ste won­der van die wê­reld. Ie­mand wat dit ver­staan, ver­dien dit ... Wie dit nie ver­staan nie, be­taal dit.”

Saam­ge­stel­de ren­te be­hels nie net die oor­spronk­li­ke le­ning- (of s­paar-) be­drag nie, maar ook die ren­te wat in vo­ri­ge tyd­per­ke op­ge­loop het. (Sien die ta­bel van In­ves­to­pe­dia hier­on­der.) Dit wys hoe­veel geld jy kan be­spaar deur le­nings vin­ni­ger af te be­taal, en hoe­veel jy ek­stra kan ver­dien deur so gou moont­lik te be­gin s­paar.

2.Dra e­ni­ge oor­skot­geld na jou ver­band­le­ning of skuld met ’n hoë ren­te­koers oor om dit vin­ni­ger af te be­taal en die ren­te te ver­min­der.

3.Ver­be­ter jou kre­diet­tel­ling deur re­ke­nin­ge be­tyds te be­taal, meer as die mi­ni­mum ver­eis­te be­drag te be­taal, en jou al­ge­he­le skuld­vlak te ver­laag. ’n Be­ter kre­diet­tel­ling sal dit vir jou moont­lik maak om la­er ren­te­koer­se te kry. Jy kan een keer per jaar ’n gra­tis kre­diet­ver­slag by Trans­u­ni­on (www.trans­u­ni­on.co.za) en an­der kre­diet­bu­ro’s kry.

4.Ver­an­der van bank­re­ke­ning om voor­de­le te be­nut en meer ren­te te ver­dien.

Ca­pi­tec bied die goed­koop­ste bank­re­ke­ning in die land, vol­gens So­li­da­ri­teit se ver­slag oor bank­gel­de vir ver­le­de jaar, ge­volg deur Ab­sa, FNB, Ned­bank en dan S­tan­dard Bank. Neem ook die ver­skil­len­de ban­ke se be­lo­nings­pro­gram­me in ag en kies die bes­te pro­duk wat by jou be­hoef­tes pas.

5.Na­der jou bank en ver­soek om koer­se op be­staan­de skuld te her­on­der­han­del as jy ’n be­trou­ba­re be­ta­ler is en die be­ta­lings­be­pa­lings na­ge­kom het.

6.Be­nut die be­las­ting­ver­lig­ting wat ge­rie­we soos be­las­ting­vrye spaar­re­ke­nin­ge en af­tree­fonds­by­dra­es bied.

7.Kon­tro­leer jou me­die­se fonds en be­graf­nis­en ver­se­ke­rings­po­lis­se en -pre­mies om te sorg dat jy die bes­te op­sies kry.

Jy kan by Hip­po.co.za ver­se­ke­ring- en an­der pro­duk­te vir per­soon­li­ke fi­nan­sies van ’n reeks plaas­li­ke maat­skap­pye ver­ge­lyk.

8.Ver­staan jou me­die­se dek­king.

Wees daar­van be­wus dat dok­ters nie die­self­de ta­rief hef as wat jou me­die­se fonds be­taal nie, sê Vi­rath Jug­gai, ri­si­ko­s­pe­si­a­lis

by Gra­did­ge Ma­hu­ra In­ves­t­ments. “Dit is raad­saam om ga­pings­dek­king te kry as jy ’n me­die­se fonds het wat jou nie teen pri­va­te ta­rie­we dek nie. Kry so­veel moont­lik in­lig­ting oor wat jou dek­king is,” sê hy. Raad­pleeg ’n goed in­ge­lig­te ad­vi­seur wat vir jou ’n be­hoef­te­ont­le­ding kan doen en jou dan kan help om ’n toe­pas­li­ke plan te kies.

9.Sorg dat jou le­wens- en on­ge­skikt­heids­dek­king in jou en jou ge­sin se be­hoef­tes sal voor­sien.

Raad­pleeg ’n ge­ser­ti­fi­seer­de fi­nan­si­ë­le be­plan­ner wat ’n uit­voe­ri­ge ont­le­ding van jou fi­nan­si­ë­le be­hoef­tes kan doen wat vir jou sal aan­dui wat­ter uit­wer­king dit op jou spaar­geld en af­hank­li­kes sal hê as jy dood­gaan of as iets ge­beur wat ver­oor­saak dat jy nie ’n in­kom­ste kan ver­dien nie. Wan­neer jy ’n dui­de­li­ke beeld het van hoe­veel dek­king no­dig is, is die pro­duk­keu­se be­lang­rik, sê Jug­gai.

10.Ver­ge­lyk die kos­te en ken­mer­ke van fi­nan­si­ë­le­diens­te-pro­duk­te voor­dat jy op een be­sluit.

Die on­af­hank­li­ke web­werf Fin­check maak dit vir ge­brui­kers moont­lik om 36 fi­nan­si­ë­le­diens­te-pro­duk­te te ver­ge­lyk wat ge­ak­kre­di­teer­de ver­skaf­fers van fi­nan­si­ë­le diens­te tans aan­bied. Dit wis­sel van ’n groot ver­skei­den­heid van le­nings, tjek­re­ke­nin­ge,

de­biet­kaar­te en bui­te­land­se va­lu­ta tot ef­fek­te­trusts.

11.Dink mooi voor­dat jy meer skuld aan­gaan.

Die 50-30-20-re­ël is ’n mak­li­ke be­gro­tings­rig­lyn wat jy kan ge­bruik om te sorg dat jy nie skuld aan­gaan wat jy nie kan be­kos­tig nie. Vol­gens hier­die re­ël moet jy 50% van jou in­kom­ste vir nood­saak­lik­he­de, soos be­hui­sing en re­ke­nin­ge ge­bruik, 30% vir fi­nan­si­ë­le doel­wit­te, soos om skuld af te be­taal en te s­paar, en 20% vir be­hoef­tes soos s­port en ver­maak.

12.Wan­neer jy jou spaar­geld ge­reeld, by­voor­beeld maan­de­liks, be­lê, word jy ou­to­ma­ties deur iets ge­naamd ge­mid­del­de rand­kos­te be­voor­deel. Dít be­te­ken om ’n vas­te rand­be­drag ge­reeld te be­lê in ba­tes waar­van die waar­de voort­du­rend ver­an­der, soos aan­de­le. So­doen­de ver­wy­der jy in werk­lik­heid die ri­si­ko daar­van om die i­de­a­le tyd te pro­beer kies om te be­lê, want die ge­mid­del­de van mark­sty­gings en -da­lings word ge­bruik, sê Mo­men­tum.

13.Be­nut ge­mid­del­de rand­kos­te. Ver­staan be­leg­gings­gel­de.

Vol­gens Jug­gai be­taal jy ge­woon­lik drie ver­skil­len­de gelde: ad­vies­gel­de vir ad­vies, ad­mi­nis­tra­sie­gel­de (wat soms pro­duk­gel­de ge­noem word) en ba­te­be­stuurs­gel­de.

“Be­gin met goeie ad­vies, maar maak se­ker dat jou ad­vi­seur die an­der kos­te vir jou vol­le­dig ver­dui­de­lik. Ons kli­ën­te be­taal ge­woon­lik tus­sen 0,2% en 0,4% vir ad­mi­nis­tra­sie – ge­grond op hoe­veel hul­le be­lê en wat­ter pro­duk­te hul­le be­no­dig. Vir ba­te­be­stuur be­taal ons kli­ën­te hoog­stens 1% per jaar en ge­mid­deld 0,8%, af­han­gend van hul be­leg­gings­oog­merk,” ver­dui­de­lik Jug­gai.

14.Ver­min­der ba­te­be­stuurs­gel­de deur ak­tie­we en pas­sie­we stra­te­gieë te meng (deur by­voor­beeld in beurs­ver­han­del­de fond­se, of ETF’S, te be­lê), deur goed­ko­per ak­tie­we be­stuur­ders eer­ders as duur be­stuur­ders te kies, en deur die bloot­stel­ling aan fond­se met pres­ta­sie­ge­gron­de gel­de­struk­tu­re te be­perk.

15.Moe­nie voor­af­gel­de vir be­leg­gings in ef­fek­te­trusts be­taal nie.

16.Moe­nie aan­vaar dat as die ad­mi­nis­tra­sie­gel­de hoog is, dit die bes­te be­leg­ging sal wees nie.

17.Moe­nie sui­nig wees om kun­di­ge ad­vies te kry nie.

Goeie fi­nan­si­ë­le, be­las­ting-, regs- en sa­ke­ad­vies is veel meer werd as wat dit kos, sê Jug­gai.

18.Gaan jou bank­sta­te el­ke maand ver­sig­tig na. Be­drie­ërs ge­bruik vals de­biet­or­ders om klein be­drae af te trek wat nie mak­lik op­ge­merk word nie.

19.Maak die perk op jou kre­diet­kaart oor ’n tyd­perk ge­reeld klei­ner om be­ste­dings­ver­soe­kings te be­perk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.