Waar­heen is die rand op pad?

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Tweestryd - Deur Ma­ri­am Isa

Die rand het se­dert die ein­de van 2015 met meer as 30% teen­oor die dol­lar ver­sterk en het van­jaar op 24 Maart sy hoog­ste vlak van R12,43 oor ’n tyd­perk van 20 maan­de be­reik. Dit het veer­krag­tig ge­bly, on­danks ’n s­kok­ken­de ka­bi­net­s­kom­me­ling, kre­die­taf­gra­de­rings, nuus dat die e­ko­no­mie in ’n re­ses­sie ge­dom­pel is en voort­ge­set­te be­leid- en po­li­tie­ke on­se­ker­heid. ’n On­ver­wag­te ren­te­koers­ver­la­ging in Ju­lie – die eer­ste in vyf jaar – kon hom ook nie ver­swak nie. Die vraag is: sal die geld­een­heid steeds sy man staan na­ma­te po­li­tie­ke ri­si­ko’s ver­me­nig­vul­dig vóór die ANC se lei­er­skaps­kon­fe­ren­sie aan die ein­de van die jaar?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.