Wet­ge­wen­de ri­si­ko is te­rug

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Markplek Simon Sê -

Aan­kon­di­gings dat die A­me­ri­kaan­se re­ge­ring dalk sal oor­weeg om ni­ko­tien in si­ga­ret­te te be­perk tot nie-ver­sla­wen­de vlak­ke het B­ri­tish A­me­ri­can To­bac­co (BAT) swaar ge­tref. Die aan­deel­prys het met byna 10% ge­daal. Boon­op het die B­rit­se kan­toor vir erns­ti­ge be­drog aan­ge­kon­dig dat hul­le met ’n on­der­soek be­gin ná be­we­rings dat BAT om­koop­geld aan re­ge­rings in A­fri­ka be­taal het om ta­bak­wet­ge­wing in hul guns te swaai. Mens het ge­dink dat wet­ge­wen­de ri­si­ko uit hier­die sek­tor ver­dwyn het, maar dit het nie en daar kan meer in die ko­men­de ja­re ver­wag word.

word ge­bruik, en dit is am­per al sy be­skik­ba­re kon­tant, dus lyk my i­dee van ’n moont­li­ke oor­na­me van Lon­min deur Si­ba­nye nou on­waar­skyn­lik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.