Ver­sig­tig ná goeie re­sul­ta­te

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Markplek Simon Sê -

Kum­ba se re­sul­ta­te lyk goed en bied ’n baie goeie di­vi­dend, maar ’n ma­te van ver­sig­tig­heid word aan­be­veel. Die di­vi­dend teen 1 597c was meer as die WVPA van 1 442c om aan­deel­hou­ers te ver­goed vir die oor­ge­slaan­de di­vi­dend. Dis goed vir hui­di­ge aan­deel­hou­ers, maar dit be­te­ken la­er toe­koms­ti­ge di­vi­den­de, ten­sy wins­te toe­neem. Met kon­tant­kos­te per ton nou $42 teen­oor $29 in die vo­ri­ge tyd­perk, sal wins­te waar­skyn­lik nie veel styg nie, be­hal­we as erts­pry­se ver­be­ter of die rand ver­swak. Hou Kum­ba as jy dit het; jy sal ’n goeie di­vi­dend kry en prys­sty­gings is moont­lik, maar ek sal lie­wers nie nou nu­we Kum­ba aan­skaf nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.