“DIT IS NIE DIE EINDTYD NIE, MAAR DIT VOEL BE­SLIS OF DIE EINDTYD TANS ’N PAAR KLEEDREPETISIES KRY.”

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Kortliks -

– Die A­me­ri­kaan­se we­ten­skap­fik­sie­skry­wer John S­cal­zi op T­wit­ter na­dat die or­ka­ne Har­vey en Ir­ma in Hou­ston, die Ka­ri­bie­se Ei­lan­de en Flo­ri­da ver­nie­ti­ging ge­saai het, on­ge­woon kwaai veld­bran­de in die wes­te van A­me­ri­ka uit­ge­breek het, en ’n aard­be­wing van 8,2 op die Rich­ter­skaal die kus van die Mex­i­kaan­se deel­staat C­hi­a­pas ge­tref het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.