Mil­jard

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Kortliks -

Ap­ple ver­wag om die sy­fer van 1,2 mil­jard ip­ho­nes wat hy die af­ge­lo­pe de­ka­de ver­koop het, met die nu­we iphone 8 te ver­groot. Die be­kend­stel­ling van die iphone 8 was op 12 Sep­tem­ber. Dit sal na ver­wag­ting la­ter van­dees­maand be­skik­baar wees, ter­wyl die “su­per­pre­mie­foon”, iphone X, in No­vem­ber be­skik­baar sal wees. Die iphone X, wat ge­sig­her­ken­nings­ver­moë sal hê en nie ’n tuis­knop­pie on­der­aan die skerm sal hê nie, “sal die weg vir teg­no­lo­gie vir die vol­gen­de de­ka­de aan­dui”, het Tim Cook, uit­voe­ren­de hoof van Ap­ple, by die be­kend­stel­ling ge­sê. Die iphone 8 sal $699 kos en die iphone X sal $999 kos.

Ri­co is met ver­lof. Hier­die is ‘n her­ha­ling van ‘n spot­prent wat oor­spronk­lik in fin­week se uit­ga­we van 1 Sep­tem­ber 2016 ver­skyn het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.