DIE LELIKE

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Kortliks -

Die o­pen­ba­re be­sker­mer Bu­si­si­we Mkhwe­ba­ne, se on­af­hank­lik­heid word be­vraag­te­ken, met die SuidA­fri­kaan­se Re­ser­we­bank wat sê sy het voor haar om­stre­de ver­slag, wat die Re­ser­we­bank ter­sy­de ge­stel wil hê, met die pre­si­den­sie en S­taats­be­vei­li­gings­a­gent­skap ver­ga­der om die Ban­korp-red­ding te be­spreek. Sy het nie soos ver­eis dié ver­ga­de­ring in haar ver­slag be­kend ge­maak nie. Sy het ook haar reg­stel­len­de voor­stel­le in haar voor­lo­pi­ge ver­slag net aan die pre­si­den­sie vir kom­men­taar voor­ge­lê, en nie aan al­le par­tye nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.