Bly uit die pad as ’n or­kaan aan­kom

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Markplek Simon Sê -

Har­vey het die A­me­ri­kaan­se kus aan die Golf van Mex­i­ko ver­woes, en dit is pre­sies waar Sa­sol se e­taan­kra­ker­pro­jek in La­ke C­har­les ge­leë is. So­ver ek kan vas­stel, het La­ke C­har­les die erg­ste van die storm mis­ge­loop, maar die ge­bied sal nie­te­min steeds ’n paar hon­derd mil­li­me­ter re­ën ge­kry het, wat be­te­ken die pro­jek se vol­tooi­ings­da­tum sal uit­ge­stel moet word. Die vraag is of Sa­sol voor­sie­ning ge­maak het vir oor­stro­mings toe hy sy af­han­de­lings­da­tums be­paal het. Ten ty­de van die skryf hier­van het die be­stuur geen amp­te­li­ke ver­kla­ring op Sens ge­doen nie, maar daar word be­rig dat min ska­de aan­ge­rig is en dat werk nou weer be­gin.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.