Word gou be­sig

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Markplek Simon Sê -

Hulisani werk ook in die e­ner­gie­be­dryf, maar ver­skil van Con­so­li­da­ted deur­dat hy meest­al min­der­heids­be­lan­ge reg­streeks of on­reg­streeks op­neem. Die maat­skap­py is be­trok­ke by drie pro­jek­te, waar­van een 100% be­sit word. Maar met die re­ge­ring wat die Okp-tran­sak­sies on­der­te­ken, be­hoort daar bin­ne­kort baie meer ak­ti­wi­teit te wees en meer tran­sak­sies waar­in Hulisani be­trok­ke kan raak. Die pro­bleem vir Hulisani is ’n oer­oue een – ’n te­kort aan li­ki­di­teit in die aan­deel met slegs vyf tran­sak­sies in Au­gus­tus en geen aan­bie­dings om te ver­koop met die skryf hier­van.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.