Etf-fond­se kry nu­we na­me

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Markplek Simon Sê -

Die vyf DB x-volg­fond­se wat Syg­nia ge­koop het, gaan hul na­me op Maan­dag 18 Sep­tem­ber ver­an­der. Die nu­we na­me sal Syg­nia I­trix wees, en die Etf-ko­des sal ver­an­der met die DBX wat ver­vang word deur SYG. Af­ge­sien van hier­die kos­me­tie­se ver­an­de­ring bly al­les die­self­de vir hier­die ETF’S.

Santam se uit­slae toon dat hier­die ge­beu­re wel ’n in­vloed op mar­ges en ui­t­ein­de­lik wins­te het, en die ver­se­ke­raar be­skryf dit as die “erg­ste ramp­ge­beur­te­nis in Suid-a­fri­kaan­se ver­se­ke­rings­ge­skie­de­nis”.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.