Ei­en­dom­me van ge­hal­te le­wer re­sul­ta­te

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Markplek Simon Sê -

Hy­prop is lank reeds my voor­keur- plaas­li­ke ei­en­doms­aan­deel op die JSE, hoe­wel hy ook ’n paar buitelandse ei­en­dom­me be­sit. Die re­sul­ta­te dui op moei­li­ke om­stan­dig­he­de, met on­be­set­te ei­en­dom wat toe­neem. Leë klein­han­dels­ei­en­dom s­taan op 1,9% en kan­to­re op 7,9%, vir ’n al­ge­he­le leeg­staan­sy­fer van 2,4%. Die ge­hal­te van sy plaas­li­ke ei­en­dom ver­hoog sy­fers, maar met ’n paar groot klein­han­dels­na­me wat sluit, soos S­tut­ta­fords, sal die hui­di­ge tyd­perk moei­lik wees. Tog bly hy my voor­keurei­en­doms­aan­deel van­weë die ge­hal­te van sy ba­tes wat, selfs in moei­li­ke tye, voort­gaan om op­brengs­te te le­wer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.