Y­skoud

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Markplek Simon Sê -

S­pur se re­sul­ta­te was baie som­ber – din­ge lyk nie goed vir Fa­mous Brands* nie. My ge­voel is dat Fa­mous Brands ’n baie be­ter o­pe­ra­sie is met ster­ker han­dels­mer­ke en be­ter in­te­gra­sie met fran­chi­ses, ver­vaar­di­ging en lo­gis­tiek. Maar selfs die be­ter be­stuur­span by Fa­mous Brands gaan die om­ge­wing moei­lik vind. Ek ver­wag dus swak re­sul­ta­te wan­neer hul­le op 30 Ok­to­ber uit­kom. Ek gaan voort om my aan­de­le in die maat­skap­py te hou.■ te­rug­voer@fin­week.co.za

Die skry­wer be­sit aan­de­le in Metrofile, S­hop­ri­te, Fa­mous Brands en BHP.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.